11 Cows with Calves 11 Cows with Calves 9 Cows
Featured
Login to see seller
Posted on 23 Oct 2026
2 weeks ago
Enable location for distance
Location
Pricing
| Type | Qty | Price | VAT |
|---|---|---|---|
| Cows with Calves | 11 | R25,700/head | 15.00% |
| Cows with Calves | 11 | R22,700/head | 15.00% |
| Cows | 9 | R17,750/head | 15.00% |
Specifications
Breed
Angus (Black)
Pure / Cross
pure
Age
1st to 6th calf
Weight
Cows 550-650kg KG
Pregnancy
Running with the bulls
Bulls Used
Top Limousin Bull used
CA Status (BM)
Closed Herd
Additional Information
Besonderse kudde in uitstekende kondisie. Vanaf ’n geslote plaas in die Ceres-bergstreek. Vir die oordeelkundige teler wat die waarde van goedgeteelde Angus-moederlyne, gekombineer met Limousin-bespiering, raaksien. • Suiwer Swart Angus; kommersieel, nie stoet • Goeie teellyne en groot raam • Eerste- tot ongeveer sesdekalfkoeie • Gehard en aangepas by bergveld • Uitstekende Limousin-bul loop permanent by • Koeie kalf steeds; kalwergetal groei • Geskatte koeigewigte: 550–650 kg