1
-
R47000 + BTW
Top Geregistreerde Boran Bul, Hertzog (FPL 16-65). Heidelberg GP omgewing. Die bul is van top genetika afkomstig. DIe bul se ma was The Money Maker ( C108-76 ) en aan die vader se kant stam hy af van Tyre (FPL13-41), wat weer van die legendariese De la Rey (FPL09-55) en die welbekende Tanya (HOT07-07) afkomstig is. DIe prys is R47,000 plus BTW.
Kontak Drikus 0827721220
Heidelberg, GP, Gauteng