530
-
R1850 + BTW per ooi
*Te Koop: Dragtige Dorper Ooie*
– *Aantal:* 530
– *Beskrywing:* 2-tand tot volbek, gescan, begin lam oor ‘n maand
– *Prys:* R1850 + BTW per ooi.
– *Area:* Bethulie omgewing
Kontak Drikus Eksteen by Digikraal, +27 827721220
Bethulie, South Africa, Free State