Submit new listing Print listing Save listing in PDF

GESOEK: 100 tot 400 Bonsmara Oop Verse

Total number of heads: 400
Breed and Type:               
Weight Range: 200-250kg
Price: R30 to R31,00/kg
Brief Description: GESOEK: 100 tot 400 Bonsmara Oop Verskalwers. Vrystaat en Noordwes en Mpumalanga omgewing. Ons het kopers wat goeie kwaliteit oop Bonsmara verskalwers soek. Die gewig kan wees 200 tot maksimum 250kg. Die prys is R30,00 tot R31,00/kg plus BTW, opgetel op die plaas. Kontak: Digikraal – Drikus Eksteen – Tel +27 827721220
Nearest Town:
Free State
digikraal-icon-footer-white