99
-
-
99 Tuli/Angus koeie.
Waarvan 42 kalwers het, 21 dragtig en verskil is te vroeg om te bevestig.
Koeie + kalf R15 000 + btw.
Dragtig R13 000 + btw.
Die wat te vroeg is om te bevestig R11 000 + btw.
Phillipolis.
Kontak Andre : 084 622 9677
Philippolis, South Africa, Free State