Submit new listing Print listing Save listing in PDF

80 + 52 x Brahman, Nguni, Kruisings Koeie en Kalwers

Total number of heads: 80
Breed and Type:               
Weight Range: -
Price: R15500 / koei, plus BTW
Brief Description: 80 + 52 x Brahman, Nguni, Kruisings Koeie en Kalwers. Die ouderdom is 4 – 8 jaar oud. Daar is 20 x kalwers wat al reg is vir speen. Van die koeie dus 3-in-1 wees. Brahman bulle is gebruik. Oos London omgewing. 2 x Links kan gereel word vir vervoer na die Noorde en sal +/-R35000 per link kos. Die prys is R15500 / koei, plus BTW ( + vervoer opsie,opsioneel ). Kontak: Digikraal – Drikus Eksteen – Tel +27 827721220
Nearest Town:
East London, South Africa, Eastern Cape
digikraal-icon-footer-white