75
Koeie weeg ±490kg en kalwers ±130-150kg gemiddeld
R17500 + btw / koei
75 koeie met 75 kalwers.
Koeie weeg ±490kg en kalwers ±130-150kg gemiddeld.
Koeie is 10 jaar oud, tande lyk nog goed.
Meerderheid behoort nog 2 kalwers te kan grootmaak.
Beefmaster bulle loop weer by koeie.
Dundee, KZN.
R17500 + btw / koei
Kontak Conrad op 0845877336
Dundee, South Africa, Kwazulu-Natal