Submit new listing Print listing Save listing in PDF

62 + 10 Simmentaler / Simbra Koeie en kalwers, Dragtige koeie/Verse

Total number of heads: 62
Weight Range: Simmentalers weeg ongeveer 500-600kg en die Simbra's 550-650kg
Price: -
Brief Description: 62 + 10 Simmentaler / Simbra Koeie en kalwers, Dragtige koeie/Verse – Riebeek Kasteel, Wes-Kaap omgewing – Daar is 26 x Simbra’s en die res is suiwer Simmentaler – Ouderdom van koeie is van 1ste tot 6de kalf – Daar is 10+10 Koeie en kalwers, 38 x Dragtige koeie, 14 x Dragtige verse – Die Simmentalers weeg ongeveer 500-600kg en die Simbra’s 550-650kg – Verse word gedek deur Brahman, en Koeie deur Simmentaler Bulle – Dragtig gesertifiseer, kalf Maart/April – BM/TB is in orde Kontak Drikus Eksteen by Digikraal, +27 827721220 vir pryse en vervoerrreëlings
Nearest Town:
Riebeeck Kasteel, South Africa, Western Cape
digikraal-icon-footer-white