Submit new listing Print listing Save listing in PDF

55 x Fries Koeie in die melk

Total number of heads: 55
Breed and Type:         
Weight Range: -
Price: Prys per koei @ R22500 , plus BTW
Brief Description: 55 x Fries Koeie in die melk – Stellenbosch omgewing. – Ouderdom: Laktasie – 1ste = 26 – 2de = 4 – 3de = 12 – 4de = 10 – 5de = 3 – Beskrywing: Opsomming van kudde – 10 x Vars in Melk – 25 x In die Melk, Dragtige Koeie – 15 x In die Melk, ge-KI, nog nie bevestig – 5 x Droog, maar swaar dragtig, kalf Feb – Diere word ge-KI. Daar is oor die 50 jaar se KI geskiedenis. – BM & TB Skoon. – Melkgemiddelde +-30-33 liter/dag. – Is op volvoer, nie van weiding – Prys per koei @ R22500 , plus BTW Kontak Drikus Eksteen by Digikraal, +27 827721220 vir pryse en vervoerrreëlings
Nearest Town:
Stellenbosch, South Africa, Western Cape
digikraal-icon-footer-white