Submit new listing Print listing Save listing in PDF

50 Nguni koeie, 5 koeie + kalwers, 20 wat dragtig is en 25 wat te vroeg is om te bevestig

Total number of heads: 50
Breed and Type:            
Weight Range: -
Price: -
Brief Description: 50 Nguni koeie, 5 koeie + kalwers, 20 wat dragtig is en 25 wat te vroeg is om te bevestig. Hulle kalwers is n ruk terug gespeen. Dragtig van Angus bul. Koeie + kalf 12 500 + btw. Dragtig R11 500 + btw. En die wat nie bevestig is nie R10 500 + btw. Van verse tot volbek, geen ou diere. Phillipolis. Kontak Andre: 084 622 9677
Nearest Town:
Philippolis, South Africa, Free State
digikraal-icon-footer-white