40
-
R12,875 / koei plus BTW
40 + 4 Santa Koeie en kalwers
– Kuruman omgewing
– Ouderdom is 3de tot 5/6de kalf.
– Loop heeltyd by die bulle
– Prys @ R12,875 / koei plus BTW
Kontak: Drikus Eksteen, Digikraal , +27 827721220
Kuruman, South Africa, Northern Cape