Submit new listing Print listing Save listing in PDF

37 x Swart Angus, Rooi Angus Dragtige Koeie

Total number of heads: 37
Breed and Type:            
Weight Range: -
Price: R14500 per gesertifiseerde dragtige koei, plus BTW
Brief Description: 37 x Swart Angus, Rooi Angus Dragtige Koeie. Die ouderdom is ongeveeer 3de tot 6de kalf. Ou koeie word jaarliks uitgehaal. Koeie sal deur veearts ondersoek word. Brangus bulle is gebruik. Koeie was April tot Mei by bul en behoort dus Januarie 2024 te kalf. Durbanville omgewing. Die prys is R14500 per gesertifiseerde dragtige koei, plus BTW. Kontak: Digikraal – Drikus Eksteen – Tel +27 827721220
Nearest Town:
Durbanville, Cape Town, South Africa, Western Cape
digikraal-icon-footer-white