Submit new listing Print listing Save listing in PDF

2 x Rooi Angus Koeie kalwers en 2 x Dragtige Limousin Verse

Total number of heads: 4
Breed and Type:               
Weight Range: -
Price: Koeie is R15,950 en verse R10,500
Brief Description: 2 x Rooi Angus Koeie kalwers en 2 x Dragtige Limousin Verse. Ouderdom van die koeie is 4-6 jaar. Koeie en verse is dragtig gesertifiseer deur veearts. Die koeie is 3-in-1 en is gedek deur ‘n Hereford Bul. Die twee Limousin Verse is gedek deur Braunvieh Bul. Koeie is 3 maande dragtig en verse 2 maande. Paarl omgewing. Prys van Koeie is R15,950 en verse R10,500. Kontak Drikus op 0827721220
Nearest Town:
Paarl, South Africa, Western Cape
digikraal-icon-footer-white