Submit new listing Print listing Save listing in PDF

19 x Brahman, Charbray Koeie en Kalwers, Dragtige Koeie

Total number of heads: 19
Breed and Type:            
Weight Range: Die bul weeg ongeveer 900kg+
Price: Totaal = R309,000 plus BTW
Brief Description: 19 x Brahman, Charbray Koeie en Kalwers, Dragtige Koeie. Die ouderdom is Gemiddeld 6 jaar oud. Daar is 14 x dragtige koeie waarvan een koei pas gekalf het. Dan is daar 5 x koeie wat groot kalwers van ses maande het. Dragtig van ‘n Charbray bul. Die bul weeg ongeveer 900kg+. Die prys van die bul is R19950, Die 5 x koeie en kalwers(6 mnde) is R15950, en die 14 x dragtige koeie waarvan een al gekalf het is R14950 per koei. Totaal = R309,000 plus BTW. Caledon omgewing. Kontak: Digikraal – Drikus Eksteen – Tel +27 827721220
Nearest Town:
Caledon, South Africa, Western Cape
digikraal-icon-footer-white