17
+-210kg geskat
R26,85/kg plus BTW
17 x Lekker Ligte Fries Bulkalwers
– Riebeeck Wes omgewing
– Gewig +-210kg geskat
– Reg vir die Voerkraal of die Weiding
– Prys @ R26,85/kg plus BTW
Kontak Drikus Eksteen by Digikraal, +27 827721220
Riebeeck West, South Africa, Western Cape