Submit new listing Print listing Save listing in PDF

14 + 7 Simbra Koeie en kalwers, 10 Dragtige Verse

Total number of heads: 24
Breed and Type:            
Weight Range: koeie weeg ongeveer 450-650kg en die verse 400-550kg
Price: -
Brief Description: 14 + 7 Simbra Koeie en kalwers, 10 Dragtige Verse – Riebeek Kasteel, Wes-Kaap omgewing – Ouderdom van koeie is van 2de tot 6de kalf – Daar is 7+7 Koeie en kalwers, 7 x Dragtige koeie, 10 x Dragtige verse – Die koeie weeg ongeveer 450-650kg en die verse 400-550kg – Koeie gedek deur Simmentaler en Brahman Bulle – Dragtige gesertifiseer, kalf Maart/April (Baie koeie al sigbaar dragtig en kan vroeer kalf) – BM/TB is in orde – Prys 7 x Koeie en Kalwers @ R15900 plus BTW – Prys 7 x Dragtige Koeie @ R14900 Plus BTW – Prys 10 x Dragtige Verse @ R13900 pLus BTW Kontak Drikus Eksteen by Digikraal, +27 827721220
Nearest Town:
Riebeek-Kasteel, South Africa, Western Cape
digikraal-icon-footer-white