124
-
R2380 / Ooilam
124 x SA Vleismerino Ooilammers.
Hier en daar kan daar al ‘n ooilam wees wat 2-tand is.
Het nog al hulle wol op.
Malmesbury omgewing.
Die prys is R2380 / Ooilam
Kontak: Digikraal – Drikus Eksteen – Tel +27 827721220
Malmesbury, South Africa, Western Cape