Submit new listing Print listing Save listing in PDF

1 x Stoet, Simmentaler Teelbul

Total number of heads: 1
Breed and Type:         
Weight Range: Sy eie geboorte gewig 37kg, sy eie 200dae gewig 316kg
Price: R45000 (Geen BTW)
Brief Description: 1 x Stoet, Simmentaler Teelbul. Veldbul,geen voer. Sy eie geboorte gewig 37kg, sy eie 200 dae gewig 316kg. Gebore 19 September 2020. Uitstekende Simmentaler Stoet bul. Hy is ‘n Poenskop. Is in top 1% van Simmentaler ras vir ekonomiese seleksieindeks vir kruisteling. Kalwingsgemak EBV is in top 5% van ras. Kimberly omgewing. Die prys is R45000 (Geen BTW). Kontak: Digikraal – Drikus Eksteen – Tel +27 827721220
Nearest Town:
Kimberley, South Africa, Northern Cape
digikraal-icon-footer-white