1
+-800kg
R44000 , Zero VAT
1 x Simmentaler Stoetbul
– Afkomstig van stoet in Kimberley omgewing
– Baie goeie groei.
– Eie 205 dae gewig 332kg. Eie geboorte gewig 37kg.
– Weeg +-800kg op oomblik
– Poenskop en ‘n geharde veldbul.
– Geskik Vir verse,het uitstekende kalwingsgemak ebv syfers,in top 5% van ras .
– Ekonomiese ebv indeks vir kruisteling in top 1% van ras.
– Geboorte datum 16 Oktober 2020.
Prys R44000 , Zero VAT
Kontak: Digikraal – Drikus Eksteen – Tel +27 827721220
Kimberley, South Africa, Northern Cape